The Answer Series Graad 11 VERBRUIKERSTUDIES 3in1 KABV Studiegids

R225,22

Die NUWE Graad 11 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids waarna ons lankal uitsien, bied op �n bondige manier steun om die fyner detail van die kurrikulum te ontrafel en te interpreteer. Die goedgeorganiseerde notas, gekombineer met toepaslike voorstellings, brei die konsepte in die teks uit en bevorder leer-met-begrip. �n Wye reeks vrae met gedetailleerde antwoorde bou selfvertroue by leerders, terwyl hulle die inhoud baasraak.

Sleuteleienskappe:

  • Omvattende Notas
  • Vrae per Onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde
  • Authors

    , , ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928405689

    Number Of Pages

    184

    File Size

    42.04 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    21-07-2022