The Answer Series Graad 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Studiegids

R108,70

Hierdie Graad 9 EBW 3in1 studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker verstaanbaar. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ‘n gebruikervriendelike manier aangebied. Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder deur elke inhoudsarea, met gegradeerde vrae en antwoorde met aantekeninge daarby, om deurlopende selfassessering te bied.

Sleutelkenmerke:

  • Logiese, verduidelikende notas
  • Leerdervriendelike diagramme
  • Nuttige aktiwiteite en antwoorde
  • Eksamenvraestel en -memo
  • Fotokopieerbare templaatboek
  • Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354635

    Number Of Pages

    206

    File Size

    13.26 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    20-09-2019