The Answer Series Graad 11 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R117,39

Hierdie Graad 11 Rekeningkunde 3in1 studiegids is die volledige, eenvoudige oplossing vir die Graad 11 KABV-kurrikulum. Dit lei jou deur die vakinhoud met omvattende notas, vrae, antwoorde en volledige eksamens, wat jou die geleentheid gee om jou begrip te versterk en jou eksamentegniek te slyp.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
  • Die kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en gefokusde advies maak van hierdie boek ‘n studiegids van onskatbare waarde, ongeag jou vlak van selfvertroue.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354604

    Number Of Pages

    263

    File Size

    10.01 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    05-12-2018