The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R117,39

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- of IEB-eindeksamen moet aflĂȘ.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354529

    Number Of Pages

    366

    File Size

    13.06 mb

    Format

    PDF

    Edition

    2

    Published

    17-01-2019