The Answer Series Graad 11 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R117,39

Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354512

    Number Of Pages

    235

    File Size

    11.18 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    17-01-2019