The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 2in1 KABV Studiegids

R108,70

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.

Sleutelkenmerke:

  • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
  • 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as ‘n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as ‘n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354536

    Number Of Pages

    239

    File Size

    9.64 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    25-01-2019