The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 2in1 KABV Studiegids

R225,22

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 2in1 studiegids is ‘n uiters doeltreffende hersieningshulpmiddel. Jy kan dit regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding gebruik.

Sleutelkenmerke:

  • ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Hierdie afdeling dek die noodsaaklike teorie en basiese konsepte.
  • 7 eksamenvraestelle en voorgestelde antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.
  • Die wenke, kommentaar, studienotas en deurlopende advies wat deur die onderwyser-skrywer aangebied word, ontwikkel selfvertroue by die leerders soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne vir berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings dra alles by tot ‘n eenstopboek wat die leerder deeglik voorberei vir toetse en eksamens.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354628

    Number Of Pages

    154

    File Size

    6.39 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    01-10-2019