The Answer Series Graad 12 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids

R86,09

Hierdie Graad 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde is deur ‘n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel. Dit bied omvattende, indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Hierdie vraestelle laat jou toe om jou probleemoplossingstegnieke onder tydbeheerde eksamentoestande, te bemeester. Dit sal jou ook help om probleemareas in die Graad 12-Wiskundekurrikulum, waaraan jy moet werk, te identifiseer.

Hierdie omvattende studiegids bevat:

  • 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
  • 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
  • ‘n Magdom hoër-orde vrae
  • Deur hierdie Graad 12 Wiskunde Eksamenvraestelle en Antwoorde by jou toetsvoorbereidingsrepertoire te voeg, sal jou in staat stel om in KABV- of IEB-eksamens uit te blink.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354420

    Number Of Pages

    95

    File Size

    14.57 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    03-12-2018