The Answer Series Graad 12 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids

R225,22

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee. Die noukeurig gegradeerde vrae moedig jou aan om jou vakinsig, eksamenvaardighede, en dus jou eksamenprestasie, voortdurend te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en –memo
  • Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354499

    Number Of Pages

    240

    File Size

    15.42 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    28-11-2018