The Answer Series Graad 12 GEOGRAFIE 3in1 KABV Studiegids

R225,22

Hierdie Graad 12 Geografie 3in1 studiegids, goedgeïllustreerd, gebruik bondige verduidelikings en ‘n wye reeks eksamenvrae met memo’s om jou te help om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas, gerangskik in modules en eenhede
  • Eksamenvrae en –memo’s per onderwerp
  • Kaartwerkafdeling met notas en voorbeelde van verskillende tipes eksamenvrae en berekeninge
  • Topografiese kaart in kleur en ortofoto
  • Hierdie studiegids is ‘n ideale leerhulpmiddel vir alle Graad 12 Geografie-leerders, vanaf dié wat sukkel om basiese konsepte baas te raak tot dié wat vasbeslote is om uitstekende punte te behaal.

    Authors

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354697

    Number Of Pages

    140

    File Size

    15.83 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    15-02-2019