The Answer Series Graad 11 WISKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R225,22

Hierdie Graad 11 Wiskunde 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit help jou om noodsaaklike konsepte van vorige grade te hersien, wat jy sal bemeester voordat jy nuwe werk met selfvertroue aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde vir elke onderwerp
  • Gegradeerde oefeninge om logika te bevorder en tegniek te ontwikkel
  • Gedetailleerde oplossings vir alle oefeninge
  • ‘n Eksamen met oplossings, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding
  • Hierdie studiegids sal ongetwyfeld vir elke leerder wat vir hul Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei, ‘n stewige grondslag bied, wat beslis toekomsdeure sal oopmaak!

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354390

    Number Of Pages

    348

    File Size

    32.77 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    22-02-2019