The Answer Series Graad 11 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids

R152,17

Hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde is deur ‘n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp vir leerders wat streef na uitmuntendheid. Dit is vir indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Dit bied oefeneksamens en volledige antwoorde, wat leerders die geleentheid bied om onder tydbeheerde eksamentoestande te oefen asook om gedeeltes van die kurrikulum wat meer aandag vereis, uit te lig.

Hierdie omvattende studiegids bevat:

  • 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
  • 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
  • ‘n Magdom hoër-orde vrae
  • Die gebruik van hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde sal jou vaardighede vinnig laat verbeter en slyp en jou in staat stel om in KABV- óf IEB-eksamens uitmuntend te presteer.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354413

    Number Of Pages

    95

    File Size

    11.89 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    11-07-2018