The Answer Series Graad 9 WISKUNDE 2in1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 9 Wiskunde 2in1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem. Jy kry antwoorde met alle detail en bewysvoering, wat jou die geleentheid bied om jou eie foute reg te stel en sodoende te verbeter.

Hierdie 2in1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
  • Sleutelkenmerke:

  • Omvattende voorbeelde en studiewenke vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde oplossings vir alle onderwerpe
  • Eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s – om in ‘n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk
  • Ongeag wat jou vlak van selfvertroue in hierdie vak is, hierdie studiegids kan dit vir jou moontlik maak om bo jou verwagtinge te presteer, terwyl dit jou ook voorberei vir die volgende jaar se uitdagings.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354376

    Number Of Pages

    208

    File Size

    21.42 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    31-10-2018