The Answer Series Graad 8 WISKUNDE 2in1 KABV Studiegids

R207,83

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2in1 studiegids neem jou deur die basiese beginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag, sal jou logika en wiskundige bewysvoering uitsonderlik ontwikkel.

Hierdie 2in1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
  • Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende antwoorde, verduidelikings en adviesraampies
  • Eksamenvrastelle met gedetailleerde memo’s – om in ‘n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk.
  • Hierdie Graad 8 Wiskunde studiegids hou vir leerders van alle vlakke groot voordeel in en bou ‘n stewige basis vir toekomstige wiskundige ontwikkeling.

    Authors

    ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    9781928354369

    Number Of Pages

    216

    File Size

    16.26 mb

    Format

    PDF

    Edition

    1

    Published

    24-03-2020