Blinde mol of wyse uil?

R173,91

Daar is ’n behoefte aan mense met integriteit – mense met die eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek. Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322609

Number Of Pages

208

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2022