Seuns sonder pa’s

R178,26

Meer as 60% van kinders ken nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en gemeenskapslede en verweef sy eie storie tussenin.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322104

Number Of Pages

208

File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2021