Carla van der Spuy praat openhartig met almal van ’n gangster wat “nie genoeg vingers en tone het” om te sê hoeveel mense hy gedood het nie tot ’n ma wie se kind sonder waarskuwing aangeval is. Sy laat toe dat mense in hul eie woorde vertel van wanhoop en onsekerheid, maar ook van vasberadenheid, dapperheid en hoop. Aangrypend.
Gangster
R213,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624090144 |
Number Of Pages | 264 |
File Size | 0.58 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 12-02-2021 |