Vlug

R234,78

Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092612

Number Of Pages

512

File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-11-2021