Geheim van die Erongoberge

R82,61

Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Die reis daarheen bied egter onverwags ook liefdesmoontlikhede . . . en boonop bewaar die Erongoberge ’n geheim wat besokers se lewens onherroeplik kan verander…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050735

Number Of Pages

224

File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011