Geskiedenis van Suid-Afrika

R356,52

Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as ‘n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058014

Number Of Pages

640

File Size

3.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-06-2012