Glimlag van die sekelmaan

R82,61

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het. Maar dan spat die vonke tussen Nina en haar nuwe werkgewer, Charl Beaumont.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049524

Number Of Pages

224

File Size

0.62 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011