Mieke 1: Kersfees in April

R126,09

Mieke se lewe op Mtwana is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van Graad 1 af saam met haar op hulle donkies skool toe ry.   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090960

Number Of Pages

144

File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-09-2021