Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief.
Israel-reeks 1: Granate bloei in Jerusalem
R195,65
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796316721 |
Number Of Pages | 249 |
File Size | 2.56 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-10-2013 |