Geloof anderkant Sondag

R204,35

‘n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Dié boek is vir hierdie soekendes.

Die bekende teoloog Julian Müller onderskei tussen wat hy ‘n Sondag-geloof noem en “geloof anderkant Sondag”. Hy gebruik sy eie vrae as vertrekpunt en neem treffende voorbeelde uit sy eie lewe om te wys dat daar wel anderkant Sondag geglo kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624066248

Number Of Pages

204

File Size

0.72 mb

Format

EPUB

Published

03-07-2014