Geliefde banneling

R82,61

In Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van ’n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624066545

Number Of Pages

224

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-07-2013