Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

R178,26

Categories: ,

<b>In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om <i>joy<i> in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees<b>. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en die lewensrituele wat sy na die dood van haar ma en egskeiding <i>uitgefigure<i> het. Deur dit te deel, wil sy elkeen help om die beste weergawe van jouself te wees. Ek wil dit graag met jou deel met die hoop dat wanneer jy dit in jou lewe toepas, op jou unieke manier, jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te wees. Ek glo wanneer jy jou <i>mindset<i> verander, sal jy jou lewe verander.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432311346

Number Of Pages

208

File Size

11.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2021