Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika

R47,83

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781920572006

Number Of Pages

57

File Size

5.01 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

14-08-2012