Hierdie beknopte sakgids is die volmaakte metgesel vir enigeen wat soogdiere in die streek wil uitken. Dit dek – in verbasend fyn besonderhede – ongeveer 120 spesies, van die kleinste tot die grootste, soos die olifant, leeu en renoster, sowel as seesoogdiere, soos robbe, dolfyne en walvisse.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781431701629 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 34.32 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-08-2011 |