Konkels en skelmstreke

R43,48

Die verhaal van twee vriende wat saam karate doen en uitvind dat vriende maklik vyande kan word — veral as daar ook ’n meisie ter sprake is en hulle drie kompeteer om die beste karateka in die dojo te wees. Kyla moet allerhande probleme oorkom by die kampioenskap in Durban.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432305451

Number Of Pages

64

File Size

7.23 mb

Format

PDF

Published

24-10-2014