Broers in die Stryd

R160,87

’n Fassinerende verhaal van die Hollandse vrywilligers wat aan die Anglo-Boereoorlog deelgeneem het, met lewendige beskrywings van die uitdagings waarvoor hulle in ’n vreemde land te staan gekom het en hul wedervaringe as soldate, ambulanswerkers, militêre attachés, oorlogskorrespondente en krygsgevangenes.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781770223578

Number Of Pages

286

File Size

2.55 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-10-2012