Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe Studiegids

R140,00

Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe vir KABV. Is jy in Graad 8 of 9 en wil jy jou behoorlik vir Fisiese Wetenskappe voorberei wanneer jy Graad 10 bereik? Of sukkel jy met Fisiese Wetenskappe in Graad 10? Indien wel, dan is dit dié boek vir jou. Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe vir KABV behandel en bou voort op die Fisiese Wetenskappe-onderwerpe wat in die leerplan vir Natuurwetenskappe in Graad 7, 8 en 9 bekendgestel is. Hierdie boek verduidelik die basiese beginsels van Fisiese Wetenskappe om jou ’n goeie basis vir verdere studie in hierdie veld te gee. Die boek verskaf ook: Grondlynassessering om vas te stel wat jou vlak van gereedheid in elk van die temas van die Graad 10-leerplan vir Fisiese Wetenskappe is; Aktiwiteite om die vaardighede en kennis wat in die boek bespreek word, te oefen; ’n Omvattende woordelys van wetenskapterme en vaardighede; Antwoorde op grondlynassessering en aktiwiteite in die boek sodat jy jouself kan assesseer. Deur hierdie boek te gebruik, word jy toegerus met die wetenskaplike en wiskundige vaardighede en die basiese kennis wat vereis word om Fisiese Wetenskappe op VOO-vlak te bemeester.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781316451991

Number Of Pages

0

File Size

11.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2017