Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 10 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781107381322

Number Of Pages

0

File Size

3.16 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013