Ace It! Toerisme Graad 10

R60,76

As jy Toerisme vanaf Graad 10 as ’n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet. Dit is egter nie te sê dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis.nnAce It! Toerisme Graad 10 sal jou help om sin te maak van al die inligting en hoe om dit in die alledaagse lewe toe te pas. Uitgebreide beskrywings, toepaslike voorbeelde en innemende aktiwiteite dra alles by tot ’n dieper begrip van hierdie opwindende bedryf.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796092250

Number Of Pages

0

File Size

7.28 mb

Format

PDF

Edition

First

Published

01-09-2017