Ace it! Tegnologie Graad 9

R60,76

Dit kom dalk eenvoudig voor, maar die inhoud van Tegnologie Graad 9 kan ingewikkeld wees ? insluitend die tekenvaardighede, strukture en al die soorte stelsels. Ace it! Tegnologie Graad 9 is ontwikkel om die inhoud te vergemaklik en dit op só ’n manier aan te bied dat dit makliker is om te leer, te verstaan en te onthou. Stap vir stap bewerkte voorbeelde, uitgebreide diagramme en oefeninge help jou om seker te maak dat jy ’n spesifieke begrip ten volle gesnap het voordat jy aangaan.nnGroot gedeeltes van die Tegnologie Graad 9 inhoud is op Fisiese Wetenskap Graad 10 en verder, van toepassing. Dit is dus ’n goeie idee om ’n vaste fondament te bou as jy van plan is om die vak volgende jaar te neem. Selfs al is jy nié van plan om Fisiese Wetenskap te neem nie, is Tegnologie ’n belangrike vak met talle alledaagse toepassings. Hoe dit ook al sy, Ace it! Tegnologie Graad 9 is ’n fantastiese instrument vir hersiening en sal jou help om goeie punte in die eksamen en praktiese assesserings te behaal.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796091710

Number Of Pages

0

File Size

4.91 mb

Format

PDF

Edition

First

Published

01-09-2017