Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: nnÔÇótDek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vaknÔÇótBied stap-vir-stap-leiding aan die onderwysernÔÇótHet ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerpnÔÇótVerskaf ‘n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in ‘n Onderwyserhulpbronpak.nnHierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: nnÔÇó Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detailnÔÇó Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit nÔÇó Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings nÔÇó Bevat nuttige kruisverwysings met die LeerdersboeknÔÇó Het ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp .nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek nShuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796049773 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 3.03 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 01-10-2017 |