Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids Lifetime License

R75,77

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe:nnÔÇótOek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vaknÔÇótBied stap vir stap leiding vir die onderwysernÔÇótBevat ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerpnÔÇótBied ‘n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in ‘n pakket.nnHierdie Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids bevat die volgende voordele: nnÔÇótOek uitvoerige vereistes van die CAPS-dokument vir elke vaknÔÇótIs ‘n metodiese handleiding vir d ie onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteitnÔÇótVerskaf antwoorde viral die aktiwiteite en formele assesseringsnÔÇótBevat nuttige kruisverwysings na die LeerdersboeknÔÇótBied nuttige bykomende hulpbronne vir die onderwysernÔÇótHet ‘n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp.nnBeskikbare komponente nShuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerdersboek nShuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids

Authors

, , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796049582

Number Of Pages

0

File Size

1.01 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2017