Lees is Maklik: Wie is Ben Ewig? ePDF (perpetual licence)

R81,74

Drie maats, Mia, Paul en Eddie wonder oor die eienaardige skooltuinier, Ben Ewig, toe hulle hom op ’n stokou personeelfoto sien waar hy presies dieselfde lyk as nou … nie ’n dag ouer nie, en hy dra dieselfde verflenterde klere. Wie is Ben Ewig?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780636207455

Number Of Pages

29

File Size

2.26 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-08-2016