Verken Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek ePUB (1-year licence)

R120,87

• Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
• Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
• Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
• Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
• Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
• Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
• Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
• Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
• Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Authors

, , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780636172616

Number Of Pages

352

File Size

10.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-07-2014