Geniet Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids ePDF (1-year licence)

R80,87

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796257383

Number Of Pages

504

File Size

13.44 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-03-2015