Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 8 Onderwysersgids ePDF (perpetual licence)

R241,74

• Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
• Aanleer van nodige vakkennis word behandel
• Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
• Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
• Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
• Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Authors

, , , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780636173453

Number Of Pages

152

File Size

4.34 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-01-2015