2024 SCHOOL LISTS

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek (Afrikaans - English Dictionary)

9781868902293
R310.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781868902293
Publisher: NB Uitgewers

This product will be shipped in approximately 7-14 working days

Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale. Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primere klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, 'n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer. The new Pharos bilingual school dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English. This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages. The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress, inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word. The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families.

Save this product for later