2023 SCHOOL LISTS

Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback)

ISBN 9780799359879
R200.00
In stock: 4 available
1
Save this product for later
Share this product with your friends
Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback)
Product Details
ISBN: 9780799359879

This product will be shipped in approximately 7-14 working days

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur, of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. As straf vir sy vandalisme moet Kevin gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag...